Sarie

LEER KEN ONS LAND

-

Die pandemie het dalk vir lank ons oorsese reisplanne gestuit, maar die bonus was dat ons SA kon herontdek. Met die nuut bygewerkte Plekname van SuiderAfri­ka (deur Peter E. Raper, Lucie A. Möller en L. Theodorus du Plessis) kan jy leer waar al die interessan­te plekname van bv. dorpe, stede, riviere, berge en streke vandaan kom. Die boek, wat deur Cornelia Geldenhuys uit Engels vertaal is, bevat sowat 9 000 inskrywing­s. (Protea Boekhuis, R495)

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa