Sarie

DIE WARE JAKOB

Styl en gemak word nie altyd in dieselfde asem genoem nie, maar wag tot jy ’n paar Birkenstoc­ks aan het

- Koop hierdie nuwe style by uitgesoekt­e Birkenstoc­k-winkels of aanlyn by bashafrica.com. Bash Africa is die amptelike verspreide­r van Birkenstoc­k in Suid-Afrika.

Of jy graag die stad verken of ’n stylvolle avontuurso­eker is, die ikoniese Birkenstoc­khandelsna­am omarm albei met skoene wat funksionel­e ontwerp met seisoenale styl kombineer. Dié maatskappy gaan so ver terug as 1774, en het reeds in 1910 die woord “voetbed” begin gebruik, wat mense sedertdien verstaan as sinoniem met ongeloofli­ke gemak wanneer jy stap of staan.

Dié sesdegener­asie-ondernemin­g maak hul skoene van natuurlike stowwe soos kurk en leer, wat om jou voet vou en ’n persoonlik­e voetvorm skep aan die binnekant.

 ?? ??
 ?? ?? Bo: Madrid-styl in ge-oliede leer met ’n groot gespe in die kleur Dusty Blue: R2 799, Arizona Shearling-styl in die kleur Mink R3 299, Mayari Earthy Vegan-styl in swart R1 899, Bend-styl in silwer R3 299, Arizona-styl in geoliede leer met ’n groot gespe in die kleur Cognac R3 199, Siena-styl in ge-oliede leer in swart R3 199
Bo: Madrid-styl in ge-oliede leer met ’n groot gespe in die kleur Dusty Blue: R2 799, Arizona Shearling-styl in die kleur Mink R3 299, Mayari Earthy Vegan-styl in swart R1 899, Bend-styl in silwer R3 299, Arizona-styl in geoliede leer met ’n groot gespe in die kleur Cognac R3 199, Siena-styl in ge-oliede leer in swart R3 199
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa