Sarie

AAND-HANDSAKKE

-

Van blinkers en klinknaels tot vere. Laat jou uitrusting deur die dag skitter met hierdie klein handsakke.

5. Jy sal nooit ’n fout maak met ’n formele swart handsak, skouersak of palmhandsa­k nie, dit is klassiek en elegant 6. Probeer ’n unieke sak vir die dag, veral vir spesiale geleenthed­e soos ’n kombuistee

 ?? ?? 6
6
 ?? ??
 ?? ?? Skouersak met rynstene versier (R699), Chameleon Creations by YDE
Skouersak met rynstene versier (R699), Chameleon Creations by YDE
 ?? ?? Palmsak van blesboken volstruisl­eer met volstruisv­ere en ’n knip van 18 kar.oorgeblaas­de goud (vanaf R12 800), Okapi
Palmsak van blesboken volstruisl­eer met volstruisv­ere en ’n knip van 18 kar.oorgeblaas­de goud (vanaf R12 800), Okapi
 ?? ?? Palmsak met blinkers versier (R1 295), Accessoriz­e
Palmsak met blinkers versier (R1 295), Accessoriz­e

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa