Sarie

VIND JOU maskara-pasmaat

-

VIR VOLLER WIMPERS Ă VOLUME

Wees op die uitkyk vir die woord “volumising” op die verpakking. Dié formule laat wimpers dikker en weliger lyk. Dik borsels met diggepakte haartjies. Beste vir fyn wimperhaar­tjies.

VIR LENGTE Ă DEFINISIE

’n “Lengthenin­g”-formule skei elke wimperhaar­tjie en maak nie klonte nie. Kort borselhaar­tjies eweredig versprei. Beste vir kort wimperhaar­tjies.

VIR EKSTRA KRUL

’n Formule met woorde soos “lifting” of “curling” set wimpers in ’n opwaartse krul. Borsel met ’n kurwe. Beste vir reguit wimperhaar­tjies.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa