Sarie

3 TENDENSE

WEES IN DIE MODE EN DRA JOU MASKARA NOU SÓ

-

GEVLERKTE WIMPERS

Gebruik ’n maskara wat verleng en wend die meerderhei­d van die produk op die buitenste wimpers aan vir ’n gedefiniee­rde katoog-voorkoms.

BONKIGE ONDERSTE WIMPERS Vir onderste wimpers met ’n tikkie drama, soos die model Twiggy dit in die 60’s gedra het, hou die borsel vertikaal en gebruik net die punt om maskara aan te wend.

SPINNEKOPW­IMPERS

Dié dik, klonterige wimpers (sien foto bo) was groot nuus op vanjaar se internasio­nale modelooppl­anke. Kombineer ook met rooi lippe vir ekstra trefkrag.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa