Sarie

3 PRODUKTE VIR TIENERVELL­E

-

1. Wend twee keer ’n week ’n dik laag Optiphi Classic Clarity Mousse Mask (R690) aan en hou vir 10 minute aan om knoppies en aknee in bedwang te hou. By uitsoeksal­onne

2. Skin Functional Blemish Corrector Lite (R170) bevat niasienami­ed, ’n sterbestan­ddeel wat antimikrob­ies is en velirritas­ie kalmeer. By skinfuncti­onal.com

3. Die nuwe African Extracts Rooibos Purifying Triple Action Moisturise­r SPF 15 (R80) beheer oortollige olierighei­d en bied sonbeskerm­ing

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa