Sarie

BEREI MAALTYE SOOS ’N BOBAAS-KOK

Raak kreatief met dié trots SA olyfolie-produkte en maak seker elke ete is perfek met Clover Pride

-

Ontdek opnuut jou passie vir kook met Clover Olive Pride en verhef gewoon tot buitengewo­on met net ’n klein, gesonde veranderin­g. Die reeks, waarvan die vernaamste kenmerke gehalte en veelsydigh­eid is, word deur die Harten-Beroertest­igting van SA sowel as die SA Sjefakadem­ie goedgekeur.

Jou keuse:

• 750 ml Extra Virgin Olive Oil – Olyfolie propvol geur en ideaal om oor enige warm of koue gereg te drup.

• – Die perfekte kombinasie van saadolies en ekstrasuiw­er olyfolie, en ideaal vir braai, rooster, bredies en gebak.

• –’n Smaaklike vetsmeer gemaak van ekstrasuiw­er olyfolie. Dit is gesond, ryk aan omega-3vetsure en smeer maklik.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa