Sarie

VARS BESTANDDEL­E VAN DIE PLAAS

-

Dit is so maklik soos 1, 2, 3, 4, 5 met DailyDish en jy het ’n heerlike gesonde maaltyd op die tafel as jy in Gauteng of die Wes-Kaap bly. Kies uit vyf spyskaarte en 20 maaltye per week, en ’n boks met bestanddel­e en resepte word weekliks by jou voordeur afgelewer waaruit jy vier maaltye kan berei. Besoek dailydish.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa