Sarie

KNIE VINNIG

-

Die naam sê presies wat dit doen, dit help jou in die kombuis en maak jou lewe makliker. Die KitchenAid-menger is gewild onder tuis- tot profession­ele kokke en dit was regtig nog nooit so min moeite om deeg te knie nie. Ons is veral gaande oor die spoelklipk­leur (pebble palm) waarin dit te kry is.

Vanaf R11 990 by uitsoek-kombuiswin­kels

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa