Sarie

Avokadolek­kerte

Ken die verskil tussen donker- en groenskil-avokado’s

-

Avokado’s met groen asook donker skille is bykans heeljaar in SuidAfrika beskikbaar. Die goeie nuus is: Watter kleur jy ook al kies, hulle is almal ewe lekker en voedsaam. Al kan avokado’s in kleur, vorm en grootte verskil, is almal ’n bron van voedingsto­wwe en kan deel van ’n gesonde eetplan uitmaak. Lees hier meer om die verwarring oor plaaslike avokado’s uit die weg te ruim en probeer dan ’n heerlike resep vir dik groentesop met growwe brood. Die avokado daarby maak die sop romerig sonder om suiwel by te voeg.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa