Sarie

73 jaar 6 Julie

-

Dís hoe lank SARIE op vanjaar op die rak in SA is. Selfs ’n wêreldpand­emie kon die tydskrif nie onderkry nie! Sedert die eerste uitgawe in 1949 verskyn het, was die belofte aan lesers om ’n vriendin te wees en te bly inspireer. Dís wat ons ook al die jare van ons lesers ontvang het. En daarvoor sê ons uit die hart uit dankie. Michélle en die SARIE-span

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa