Sarie

BOELIEBEST­AND

-

Boeliegedr­ag – op skool en aanlyn – is ’n werklikhei­d waarvoor kinders deesdae op ’n ál jonger ouderdom te staan kom. In haar boek Bully-Proof Kids deel Stella O’Malley haar strategieë om kinders te bemagtig sodat hulle boelies kan hanteer. Stella werk al baie jare as berader met boelies en hul slagoffers. Sy deel heelparty gevallestu­dies en bekyk alle aspekte – van hoe om met die boelie se ouers te praat tot wenke om kuberboeli­es te hanteer.

(Faber and Faber, R320)

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa