Sarie

‘GROEN’ SKOONHEID

PRIORITEIT

-

Die skoonheids­huis Garnier vra in hul nuwe Green Beauty-veldtog: Kan skoonheid waarlik groen wees? In hul antwoord op dié belangrike vraag beloof die huis dat al hul vel- en haarsorgpr­odukte teen 2025 bio-afbreekbaa­r sal wees en die verpakking herwinbaar en herbruikba­ar. Die verpakking sal geen nuutvervaa­rdigde plastie k bevat nie

– ’n indrukwekk­ende doelwit vir so ’n groot internasio­nale maatskappy. Garnier wil ook verseker dat al hul fabrieke koolstofne­utraa l is en slegs herwinbare energie gebruik. – Suanné Mulder

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa