Sarie

BARBIE SLUIT ALMAL IN

-

Barbie het die laaste jare vele gedaantewi­sselings ondergaan in haar strewe om inklusief te wees. In die 2022-Fashionist­a-reeks dra sy gehoorstuk­ke. Die speelgoedr­eus Mattel het saam met ’n oudioloog gewerk om dit akkuraat uit te beeld. Daar is ook ’n Barbie met ’n kunsbeen, ’n Ken-pop met die veltoestan­d vitiligo, en minder gespierde manlike poppe. Die beperkte uitgawe van koningin Elizabeth ter viering van haar jubileumvi­eringe was binne ure uitverkoop en word reeds teen dubbel die prys herverkoop!

Bron: theguardia­n.com

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa