Sarie

SARIE INSPIRASIE UROUE

-

Hulle woeker en verras; deins nie terug vir ’n uitdaging nie. Hulle innoveer, inspireer en skep. Soms is hulle aan die voorpunt, soms agter die skerms. Of dit nou is om op 75 met selfvertro­ue op ’n SARIE-voorblad te verskyn, op 80 ’n ondernemin­g te begin of om op 19 ’n nuwe swemsensas­ie te wees. Selfs vir 40Ă dae oor die oseaan te roei, die land te laat lag, die wêreld en haar natuurskat­te te bewaar, of om fliekrolle te vertolk wat universele waarhede deel. SA vroue lei nie net ’n vol lewe nie, hulle maak ook ’n verskil. Hier is ’n handvol uitblinker­s

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa