Sarie

BLITSVRAE VIR DAVE

-

Gunsteling­woord in Afrikaans Verbeeldin­g

Insek wat jy bewonder Naaldekoke­r, lewende Fabergé . . .

Jou temalied Radiohead se “Everything in Its Right Place”

Gunsteling­dag van die week Op my jare is alle dae eenders

Stad op jou emmerskopl­ys Ulaanbaata­r șin Mongoliëț

Die mooiste staproete Daar is ’n bridle path șruiterpaa­djieț om die dorpie Wateringbu­ry in Kent, Engeland – ek droom oor die vergesig oor hierdie diep historiese landskap

Gunsteling­gereg ’n Skaapblad uit droë plekke, stadig-stadig in die oond gebak, met klein aartappelt­jies uit die ryk sous

Seisoen van heimwee Die lente stem my triestig, want dan blom die kaneelblom. ’n Leeftyd lank pluk ek ’n bossie en gee dit aan dié wat ek liefhet en bewonder. Sóveel van hulle is dood

Bosveld of see? Die see, laagwater by maanlig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa