Sarie

Jou ware kle(u)re

Die impak van kleur op ons welwees is bekend. Energieke rooi, warm geel, kalm blou . . . Kies skakerings wat jou gelukkig maak, want nou’s die seisoen van happy dressing – aantrek vir goedvoel

-

ROOI

’n Opwindende kleur wat altyd die aandag sal trek. Rooi gee jou die krag en energie om nuwe dinge aan te pak.

Kabeltrui (R1 199), Witchery. Maksirok van ’n syen-linnemengs­el (R2 499), Witchery. Belt met luiperdvel­motief (R150), Gluss. Kopband met kunsstene (R280), Lovisa. Sykouse (R59,99), Exact. Suèdeskoen­e met lae hakke (R1 499), Witchery. GROOTTES Trui: XXS – XL Rok: 4 – 16

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa