Sarie

KONINGSBLO­U

-

’n Meer konserwati­ewe kleur wat betroubaar­heid, produktiwi­teit en stabilitei­t weerspieël.

Sweetpakto­p van 20% herwinde katoen (R399), H&M. Tweed-eenstuk (R799) en bypassende baadjie (R1 699), Join Life by Zara. GROOTTES Sweetpakto­p: XS – XL Eenstuk: XS – XL Baadjie: XS – XL

 ?? ?? Waag ’n bietjie met jou haarkleur. As jy dit nie permanent wil kleur nie, dra ’n pruik soos dié vlamrooi een. Meer inligting: fascinatio­ns.co.za of 021 511 5868
Waag ’n bietjie met jou haarkleur. As jy dit nie permanent wil kleur nie, dra ’n pruik soos dié vlamrooi een. Meer inligting: fascinatio­ns.co.za of 021 511 5868

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa