Sarie

’n Romantiese wegbreek na The Palace of the Lost City

-

Ons Bruidspaar van die Jaar-paartjie en die ander 4 finaliste wen ’n wegbreek van twee nagte by Sun Internatio­nal se The Palace of the Lost City in Sun City ter waarde van R24 00 per paartjie. Die prys sluit in: Verblyf in ’n Superior Luxury-kamer vir twee nagte. Ontbyt vir twee by The Palace Crystal Court. Toegang tot enige Mankwe Gametracke­rs-aktiwiteit ter waarde van R1 590 per paartjie. Kies uit vierwielmo­torfietsry en boogskiet tot geskedulee­rde wildritte.

 ?? ?? *Die prys is onderhewig aan beskikbaar­heid en geldig van ’n Sondag tot ’n Donderdag.
*Die prys is onderhewig aan beskikbaar­heid en geldig van ’n Sondag tot ’n Donderdag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa