Sarie

Pot vol liefde

-

Die paartjie wen ’n duursame gietysterp­ot van Le Creuset ter waarde van R3 499. Dié 20 cm-kasserol is perfek om ’n verskeiden­heid soet en sout geregte op die stoof of in die oond gaar te maak. Die Signature Heart-Shapedkass­erol sal sorg vir ’n leeftyd van heerlike kook- en kuierherin­neringe.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa