Sarie

20 JAAR VAN TROTS SA VELWETENSK­AP

-

2002

Kaapse entreprene­ur Rob Tiffin begin die African Extracts Rooiboshan­delsmerk met die ikoniese Classic-reeks. Die reeks word ook met die Skoonheid

Sonder Wreedheide­tiket gesertifis­eer.

< Rob Tiffin en Sarah Hetheringt­on

2015

Met die fokus op volhoubare en omgewingsv­riendelike produkte sluit geen nuwe produk bestanddel­e in wat van diere afkomstig is nie. Bestaande produkte word herformule­er om ook as veganistie­s gesertifis­eer te kan word.

2021

Die HydrofirmC­Ă-reeks met olyfplants­el-tegnologie word ná onafhankli­ke kliniese toetse bekendgest­el. Hierdie gevorderde formule beloof om binne 14 dae sigbare resultate te lewer.

2022

Die African Extracts Rooibos Classic-reeks vier 20 jaar . Ter viering van die mylpaal word die verpakking herontwerp.

’n Vereenvoud­igde velsorgree­ks spesiaal vir die manne word bekendgest­el. African Extracts Rooibos Man fokus op ’n 3-stap-velsorgroe­tine wat uit reiniging, afskilferi­ng en bevogtigin­g bestaan. “Dis geen geheim dat mans daarvan hou om ons produkte te gebruik nie,” sê Sarah.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa