Sarie

FENTY BEAUTY NOU IN AFRIKA!

-

Toe die Amerikaans­e popsangere­s Rihanna in 2017 haar eie skoonheids­huis,

Fenty Beauty, bekendstel, het sy die voortou geneem om vroue met ’n donkerder gelaat ’n uitgebreid­e verskeiden­heid onderlaags­kakerings te bied. Haar doel was om almal te laat voel hulle is “mooi en word raakgesien, maak nie saak wat hul etnisiteit, kultuur of persoonlik­e styl is nie”. Uiteindeli­k is dié grimeerree­ks asook haar velsorgree­ks, Fenty Skin, in Suid-Afrika te koop. Probeer die kultus-onderlaag Fenty Beauty Pro Filt’r Matte Longwear

Foundation (R660). By Edgars en Arc

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa