Sarie

KRUIDJIE ROER MY NIE

-

Kruie gee geur aan jou kos en jou lewe. Plant hulle in potte op jou stoep of uit in jou tuin. Babylonsto­ren se kruietuin in ’n boks kom met drie verskillen­de soorte kruie, en sodra jy dit uitgeplant het, kan jy die houtboks weer vir iets anders gebruik. R380 aanlyn of te koop op die plaas

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa