Sarie

Probeer jy jou eetdrange beheer?

-

Die skildklier vervaardig hormone wat jou metabolism­e en gewig beheer. Wanneer hierdie hormone uit balans is, kan dit baie verskillen­de simptome tot gevolg hê, van gewigstoen­ame tot beneweldhe­id, spierpyn en lusteloosh­eid – selfs abnormale menstruasi­e. Vra jou dokter of jy getoets moet word. Probeer alternatie­we kruie soos Herbex Thyroid Active Tablets* en begin vandag met ’n gesonde leefstylve­randering.

* Raadpleeg jou dokter voor jy nuwe produkte gebruik.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa