Sarie

Slim en netjies vir jou huis

-

Met die elegante AMBIA-LINE-verdelers vir laaie van Blum kan jy enige vertrek in jou blyplek netjies organiseer en items wegpak. Soos met hierdie afskorting vir tafelgerei met sy sagte afwerking waarmee jy items stil-stil in die laai kan bêre. Op dié manier is kombuisger­eedskap in ’n enkele oogwink sigbaar en maklik bereikbaar. Vir meer opsies: blum.com; enquiries.bza@ blum.com

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa