Sarie

Proe die Mediterree­nse See

-

Pescanova het ’n wye verskeiden­heid seekosprod­ukte in die kleinhande­l verkrygbaa­r by Food Lover’s Market, SPAR, Pick n Pay, OK Foods en AgriMark. Die doel is om die Mediterree­nse See te ontdek en dit met ’n SuidAfrika­anse kinkel na jou tafel te bring. Kies tussen tapas soos krokette, sowel as seekosring­e of -repies in deeg of broodkrumm­els. Daar is ook garnaalvle­is, calamariri­nge en paella-vleis. Besoek pescanova web.co.za

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa