Sarie

10 ekstra vitamiene

-

Gladde, smaaklike Classic Mayonnaise van Clover kom in drie pikante variasies – sag, matig en sterk. Daar is dus een vir elke smaak! Classic Mayonnaise bevat ook 10 bygevoegde vitamiene. Te koop in ’n 750 g-fles by vooraansta­ande kleinhande­laars en geriefswin­kels landwyd.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa