Sarie

3-in-1 vir bak, kook en smeer

-

Classic Fat Spread van Clover is die ideale veelsydige, alledaagse smeer met ’n tikkie Clover Cream. Gebruik dit as ’n smeer, om mee te bak of te kook. Jou gesin sal dol wees oor die wonderlike smaak! Mama Bake spog met ’n donsige tekstuur en romerige smaak, perfek vir al jou bakbehoeft­es. Classic Spreads is te kry in 500 g-blokke, 500 g- en 1 kgbakke. Beskikbaar by vooraansta­ande kleinhande­laars en geriefswin­kels landwyd.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa