Sarie

BIEFBURGER SE VOETSPOOR

-

Die koolstofvo­etspoor van ’n tipiese biefburger is sowat 3,8 kg CO2 teenoor ’n groentebur­ger se 1,12 kg CO2. Anders gestel, om daai biefburger op jou bord te laat beland word netsoveel hulpbronne gebruik as wanneer jy jou selfoon 485 keer laai. Vir ’n groentebur­ger is dit

143 keer. Ontspan, jy hoef nie jou vleistande heeltemal te trek nie. Daar is selfs ’n naam vir mense wat net af en toe vleis eet: fleksitari­ërs. Bron: ProVeg South Africa, proveg.com/za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa