Ter na­ge­dag­te­nis aan Fran­sie Mi­cha­els

Suid-Kaap FORUM - - News -

Oud-ver­pleeg­ster Fran­sie Mi­cha­els (neé Saay­man) is op 5 Fe­bru­a­rie oor­le­de. Sy was vroe­ër aan Ri­vers­dal-hos­pi­taal ver­bon­de. Vol­gens ’n oud-ma­tro­ne wat aan die So­mer­set-hos­pi­taal in Kaap­stad ver­bon­de was, was Fran­sie ui­ters pro­fes­si­o­neel en het sy haar pa­si­ën­te met deer­nis en em­pa­tie ver­sorg. Sy tree in die hu­we­lik met A­rend (At) Mi­cha­els, ’n ver­ple­ër en por­tier by Ri­vers­dal-hos­pi­taal. Hy ont­val haar op 15 Au­gus­tus 2003. Fran­sie moet as ge­volg van swak ge­sond­heid op vroeë pen­si­oen gaan. Sy word oor­leef deur twee seuns en drie klein­kin­ders. Die be­graf­nis was op 10 Fe­bru­a­rie van­uit die St. Andrews Ang­li­kaan­se kerk. ’n Pri­va­te ver­as­sings­diens is ge­hou. - Keith Ek­steen, kor­re­spon­dent

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.