Harm­se-saak in Au­gus­tus ver­hoor

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad - • Vir vo­ri­ge ar­ti­kels gaan na www. suid­kaap­fo­rum.com

RI­VERS­DAL Jan Da­ni­ël Ja­co­bus Jan­se van Rens­burg het Vry­dag 23 Maart weer vlug­tig op Ri­vers­dal in die hof ver­skyn.

Die saak is uit­ge­stel tot Don­der­dag 2 Au­gus­tus en Vry­dag 3 Au­gus­tus vir ver­hoor en uit­spraak. Van Rens­burg het sy buur­man, Chris Harm­se (61) ver­le­de jaar na be­we­ring na ’n woor­de­wis­se­ling aan­ge­rand oor die on­der­houd van ’n wa­ter­sloot. Dit het op die plaas Pe­per­duur­fon­tein in die Kruis­ri­vier-om­ge­wing plaas­ge­vind. Harm­se het kort na die voor­val in die Li­fe Bay View-hos­pi­taal op Mos­sel­baai na ’n o­pe­ra­sie be­swyk. Die saak is ver­le­de jaar op 23 No­vem­ber uit­ge­stel om­dat die di­rek­teur van o­pen­ba­re ver­vol­ging (DOV) nog die ver­toë wat die ver­de­di­ging ge­rig het, oor­weeg het. Die saak was weer uit­ge­stel tot 25 Ja­nu­a­rie van­jaar vir uit­slag van die ver­toë.

Wy­le Chris Harm­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.