Ri­chards on­der huis­ar­res

Suid-Kaap FORUM - - News -

To­nia Ri­chards, wat ge­du­ren­de De­sem­ber ver­le­de jaar op S­til­baai ge­a­ress­teer is, is borg­tog ge­wei­er. Sy het op Dins­dag 27 Maart in Ri­vers­dal land­dros­hof ver­skyn en is skul­dig be­vind op twee aan­klag­tes van han­del­dryf in Tik. Sy is tot drie jaar kor­rek­tie­we toe­sig ge­von­nis, ge­ge­we haar skoon re­kord. Sy sal dus on­der huis­ar­res wees en sal se­ke­re tye ge­gun word om te gaan werk, kerk toe te gaan en so meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.