Hei­del­berg skuur net-net deur

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad - C­li­ve P­re­to­ri­us kor­re­spon­dent

BLANCO Hei­del­berg-rug­by­klub het Sa­ter­dag 26 Mei al drie hul wed­stry­de weg teen Blanco ge­wen. In die hoof­wed­stryd tus­sen die twee eer­ste­span­ne het Hei­bi in die laas­te paar mi­nu­te met 30-27 hul SWDR-P­re­mier­liga­wed­stryd ge­wen, na­dat hul­le rus­tyd met 15-13 ag­ter was. Die tuis­span wat die sei­soen nie goed be­gin het nie, het baie ver­be­ter en die be­soe­kers by tye hard be­ne, ver­al in die skrums met hul swaar­der pak voor­spe­lers, laat kou. Die be­soe­kers het eer­ste pun­te aan­ge­te­ken met ’n straf­skop deur die heel­ag­ter, Cor­bin Swart­booi in die 12de mi­nuut. Die tuis­span het drie mi­nu­te la­ter ook hul eer­ste pun­te met ’n skep­skop deur C­li­de Da­vids aan­ge­te­ken. Hei­bi het hul eer­ste drie na 21 mi­nu­te deur Ja­son Lie­ben­berg, na ’n bril­jan­te lo­pie aan­ge­te­ken, wat deur Swart­booi ver­doel is. Laas­ge­noem­de het nog ’n straf­skop voor rus­tyd aan­ge­te­ken. Blanco het twee drieë deur Jus­tin Rui­ters en El­ton O­li­vier voor rus­tyd aan­ge­te­ken. Da­vids het met ’n doel­skop ge­slaag om sy span ’n skra­le voor­sprong te gee. In die twee­de helf­te het die tel­ling wip­plank ge­ry. Hei­bi het weer die eer­ste pun­te aan­ge­te­ken toe Mar­quit Sep­tem­ber ’n drie ge­druk en Swart­booi dit ver­doel het om 20-15 voor te loop. Die tuis­span het in die 60ste mi­nuut die voor­tou ge­neem toe Hei­bi ty­dens ’n skrum met ’n straf­doel ge­pe­na­li­seer is. Hul­le het eg­ter bin­ne twee mi­nu­te met ’n drie deur Ja­son Mi­cha­els te­rug­ge­kap, wat weer­eens deur Swart­booi ver­doel is. Die tui­span het hul laas­te pun­te met ’n drie deur Mars­hall A­bra­hams aan­ge­te­ken om die tel­ling op 27 elk te bring, met on­ge­veer 14 mi­nu­te speel­tyd oor. Hei­bi het met so ses mi­nu­te speel­tyd oor die knoop deur­ge­haak met ’n ge­slaag­de straf­skop. Hei­bi se twee­despan be­haal ’n weg­hol­oor­win­ning van 38-0 be­haal, na­dat hul­le rus­tyd met ’n skra­le 7-0 voor­sprong ge­draai het. Hei­bi se der­despan wen na­el­skraap met 19-17 na­dat hul­le rus­tyd ge­lyk­op met 7-7 was. Met die oor­win­ning in die laas­te wed­stryd van die eer­ste ron­de, skuif Hei­bi nou in die der­de plek, net twee pun­te ag­ter Bar­ba­ri­ans wat in die twee­de plek ag­ter Pro­gress is. Hei­bi se twee­despan be­klee nou die eer­ste plek ter­wyl die der­despan die ses­de plek be­klee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.