Vrou­e­sla­ner gaan tronk toe

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

HEIDELBERG F­reek Cil­lie (44) is Vry­dag 19 Ok­to­ber vyf jaar tronk­straf op­ge­lê na hy vroe­ër van­jaar sy ver­vreem­de vrou met 'n swaar ys­ter­voor­werp aan­ge­rand het. Cil­lie is skul­dig be­vind aan po­ging tot moord en in die streeks­hof op Ri­vers­dal ge­von­nis. Hy sal ten min­ste ’n ses­de (10 maan­de) van die ter­myn uit­dien en daar­na on­der kor­rek­tie­we toe­sig, on­der­wor­pe aan goeie ge­drag, vry­ge­laat word. Cil­lie se vrou het haar lin­ker­oog ver­loor na hy haar op 27 Fe­bru­a­rie met die stuk ys­ter ge­slaan het. Dié voor­val het in die huis­win­kel aan­gren­send aan hul tuis­te plaas­ge­vind. Die ten­ger ma van drie is ook ver­skeie houe oor haar kop, arms en lyf toe­ge­dien. Die saak het voor land­dros Ma­ka Man­de­la ge­dien. - C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent • Vir vo­ri­ge be­rig­te, be­soek www. suid­kaap­fo­rum.com .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.