B­lit­se laat von­ke spat

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

On­ver­wag­te weer­lig het Maan­dag 29 Ok­to­ber nie s­legs Ri­vers­dal se in­wo­ners on­ver­hoeds ge­tref nie, maar het die b­lit­se die bos­se by Muis­kraal, as­ook die Sla­pen­de S­koon­heid (Sleep­ing Beau­ty) se ha­re aan die brand laat slaan (by wy­se van spre­ke). Dit het la­ter ver­sprei na weers­kan­te van die Gar­ci­a­pas en is eers vroeg Dins­dag­mid­dag vei­lig ver­klaar. Van die plaas­be­wo­ners het wa­ter per trek­ker aan­ge­ry om te help.

Fo­to: San-Ma­rié Cron­jé

Vol­le­di­ge be­rig en nog ’n fo­to op blad­sy 3.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.