Man sleep vrou se lyk rond

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

HES­SE­QUA Na­dat Jos­lyn Ja­cobs (24) van Al­ber­ti­nia met ’n plank en hout­paal deur haar saam­leef­man ge­slaan is, het hy haar tot by die trap­pies van die huis ge­sleep.

Kapt. Su­san Bo­tha, plaas­li­ke po­li­sie­woord­voer­der het be­ves­tig dat die voor­val on­ge­veer 20:00 Sa­ter­dag 27 Ok­to­ber plaas­ge­vind het. “Na die ba­klei­e­ry het hy ge­sien dat daar iets fout is. Hy het haar nat­ge­gooi in ’n po­ging om haar wak­ker te kry. Dit is toe dat hy haar tot by die trap­pies ge­sleep het. Die man het blyk­baar, na­dat hy be­sef het sy is dood, haar oom wat die dag by hul­le ge­kui­er het gaan roep en ge­vra om die po­li­sie te bel. Die ver­dag­te is ge­ar­res­teer en is steeds in aan­hou­ding. Hy sal weer Don­der­dag 1 No­vem­ber in die plaas­li­ke land­dros­hof ver­skyn,” het Bo­tha ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.