Gra­tis ste­ri­li­sa­sie by kli­niek

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

RI­VERS­DAL Tien vroue van die Hes­se­qua­sub­dis­trik is on­langs ge­ste­ri­li­seer ty­dens ’n uit­reik by Ri­vers­dal-hos­pi­taal.

Die Wes-Kaap­se de­par­te­ment van ge­sond­heid bied gra­tis per­ma­nen­te voor­be­hoe­ding vir vroue wat nie nog kin­ders wil hê nie. Die pro­se­du­re be­hels ’n k­lein sny­tjie op die ab­do­men (buik), waar­na die dok­ter die twee ei­er­stok­ke af­bind of dit toe­bind met ’n spe­si­a­le klamp. Pa­si­ën­te kan in die mees­te ge­val­le nog die­self­de dag huis toe gaan. Die hos­pi­taal be­dank al­mal wat be­trok­ke was om die ste­ri­li­sa­sie-uit­reik ’n reu­se­suk­ses te maak. In­dien ’n vrou in die pro­se­du­re be­lang­stel, moet sy ’n af­spraak maak vir die vol­gen­de uit­reik by haar naas­te kli­niek.

Voor, van links is ver­pleeg­sters Io­na A­bel­son en Gla­do­ne­sia Al­ber­tyn en sr. Ed­wi­na Da­mons. Mid­del: Dr. Ca­rin van den Berg, sr. Ta­sneem Mei­ring en ver­pleeg­ster Deb­bie Vil­joen. Ag­ter: Drs. Chris­ta Lin­di­que en Carl Fir­min en Chris­to Ro­bert­son.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.