Aard­ver­war­ming of ge­skie­de­nis?

Suid-Kaap FORUM - - Forum -

SUID-KAAP Die ver­skrik­li­ke bran­de die af­ge­lo­pe tyd in die Suid-Kaap is vol­gens baie men­se en selfs ken­ners as ge­volg van kli­maats­ver­an­de­ring, maar...

Ver­woes­ten­de bran­de het reeds so vroeg as 1869 in die Suid- en Wes-Kaap ont­staan. By­kans el­ke keer het dit na ’n groot droog­te in die streek ont­staan. Uit­son­der­li­ke hit­te het vroeg in Fe­bru­a­rie 1869 ge­volg. ’n Warm berg­wind, of die ‘warm or­kaan’ soos wat men­se dit be­skryf het, het deur ’n ge­bied van Ri­vers­dal na Ui­ten­ha­ge ge­waai en selfs tot by Port E­li­za­beth. Bran­de het oor ’n af­stand van meer as 450 ki­lo­me­ter uit­ge­breek en ‘het dit ge­lyk of die wê­reld in vlam­me ver­swelg is’. Baie in­wo­ners het in dam­me en ri­vie­re weg­ge­kruip ter­wyl hul­le hul kop­pe met nat kom­ber­se be­dek het. De­le van Gou­rits­mond, Mos­sel­baai en selfs K­lein-Brak­ri­vier is ver­woes. Die brand is oor die ber­ge tot by see deur die berg­wind ge­dryf. Van­af T­sitsi­kam­ma en Hu­mans­dorp is by­kans 41 men­se dood. Dui­sen­de vee en pluim­vee het ook dood­ge­brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.