Pot­spel: Half­eind lê voor

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

S­TIL­BAAI Die rol­bal­klub het Woens­dag 7 No­vem­ber ’n baie suk­ses­vol­le Bay Li­nen en Bay Cof­fee borg­dag ge­had. Hoe­wel die wind sterk ge­waai het, het die spe­lers dit baie ge­niet om weer op die boon­ste baan te speel na­dat dit vir ’n jaar on­der kon­struk­sie was. Die eer­ste vier plek­ke het al­mal pry­se ge­wen. In die eer­ste plek was C­har­les Bo­tha (lei), Ma­rie S­teyn (twee­de), F­rik Put­ter (der­de) en Hen­nie S­teyn (skip). Die twee­de plek is in­ge­neem deur E­ben Marè (eer­ste), Ma­rie van Ee­den (twee­de), S­te­ve Mentz (der­de) en To­nie van der Walt(skip). Die klub be­dank hul bor­ge, waar­son­der hul­le nie sul­ke kom­pe­ti­sies kan aan­bied nie, as­ook al­mal wat braai­kaart­jies vir Vry­dag 16 No­vem­ber ge­koop het. Al die kaar­tjies is uit­ver­koop.

Van links is C­har­les Bo­tha, Ma­rie S­teyn, F­rik Put­ter, Hen­nie S­teyn en Seph S­te­phens (ei­e­naar van Bay Li­nen & Bay Cof­fee).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.