WET­STOE­PAS­SING

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Ar­res­ta­sies deur Hei­del­berg-po­li­sie • ’n 24-ja­ri­ge man is ge­ar­res­teer na­dat on­wet­ti­ge toe­gang ge­du­ren­de die De­sem­ber-va­kan­sie ver­le­de jaar by ’n huis in die Oos-Dorp ver­kry is. Hy is op aan­klag van huis­braak en dief­stal in heg­te­nis ge­neem na­dat die vin­ger­af­druk­ke hom as ver­dag­te ge­ï­den­ti­fi­seer het. Hy is op eie ver­ant­woor­de­lik­heid vry­ge­laat en het Dins­dag 13 No­vem­ber in die hof ver­skyn. • Drie per­so­ne, waar­on­der ’n 20-ja­ri­ge vrou is op Dins­dag 6 No­vem­ber op aan­klag van aan­ran­ding met die op­set om erns­tig te be­seer ge­ar­res­teer. • ’n 23-ja­ri­ge man van Dol­lar S­qua­re is Sa­ter­dag 3 No­vem­ber op aan­klag van roof in heg­te­nis ge­neem. • ’n 30-ja­ri­ge man is Sa­ter­dag 3 No­vem­ber op aan­klag van aan­ran­ding met die op­set om erns­tig te be­seer ge­ar­res­teer. Hy het Maan­dag 12 No­vem­ber in die plaas­li­ke hof ver­skyn. • Vyf mans, waar­van drie van Slang­ri­vier is, is op aan­klag van ge­wo­ne aan­ran­ding ge­ar­res­teer en boe­tes op­ge­lê. • ’n 29-ja­ri­ge vrou van ’n plaas bui­te die dorp is ook op aan­klag van aan­ran­ding ge­woon in heg­te­nis ge­neem na­dat sy ’n an­der vrou glo aan­ge­rand het. Sy is ook ’n boe­te op­ge­lê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.