Wees ge­waar­sku

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Die nuut­ste slen­ter, wat nog nie deur die po­li­sie be­ves­tig kon word nie, is die naam van ’n ban­de­plek wat met iets wat lyk soos wit kryt op jou voer­tuig se reg­ter­voor­band ge­skryf is. Moe­nie daar­aan vat of pro­beer om dit af te was nie. Al sou jy jou han­de was, kom dit blyk­baar nie af nie en sus dit jou aan die slaap wan­neer jy met jou han­de aan jou ge­sig raak. Die skelms volg jou en wan­neer jy by­kom, is jy jou voer­tuig kwyt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.