Reg­ma­ti­ge ei­e­naar van fiets ge­soek

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad - Fo­to: C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Hei­del­berg-po­li­sie is drin­gend op soek na die ei­e­naar van die fiets. Dit is moont­lik ge­steel. E­nig­ie­mand wat e­ni­ge in­lig­ting kan ver­skaf of weet waar die ei­e­naar hom of haar be­vind, kan ao. Frans Joos­te by 028 722 8200 ska­kel. Hy kan ook by die po­li­sie­sta­sie ge­kon­tak word. Al­le in­lig­ting sal as ver­trou­lik han­teer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.