Vrou ver­loor be­heer op N2

Suid-Kaap FORUM - - News -

AL­BER­TI­NIA ’n Vrou het be­heer oor haar voer­tuig ver­loor ver­moe­de­lik na­dat een van die mo­tor se ban­de ge­bars het. Dié be­stuur­der was op Vrydag 16 No­vem­ber om 13:00 op die N2 on­der­weg toe sy be­heer oor die voer­tuig ver­loor, dit het van die pad ge­loop, ge­rol en langs die pad tot stil­stand ge­kom. Geen an­der voer­tuie was be­trok­ke nie. Sy was al­leen in die mo­tor en het slegs lig­te be­se­rings op­ge­doen. Die Al­ber­ti­nia-po­li­sie was op die to­neel.

Hoe­wel die voer­tuig ge­rol het, het die be­stuur­der slegs lig­te be­se­rings op­ge­doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.