FEES­TYD word TREURTYD

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Hier­die is maar een van ve­le on­ge­luk­ke wat al­reeds die af­ge­lo­pe paar we­ke in die Hes­se­qua-streek plaas­ge­vind het. Die do­de­dal vir die fees­tyd be­gin reeds vroeg van­jaar met ras­se skre­de styg. Nood­diens­wer­kers is hier be­sig om die oor­le­de­ne, Al­ton Vro­lik en ’n erg be­seer­de An­tho­ny K­wa­shi­rai te be­vry. Dié on­ge­luk het Vry­dag 23 No­vem­ber plaas­ge­vind, met nog ’n vrag­mo­tor min of meer die­self­de tyd wat be­swaar­lik 5 ki­lo­me­ter daar­van­daan ook om­ge­slaan het. In ’n an­der voor­val Dins­dag 27 No­vem­ber het ’n bak­kie teen die ag­ter­wie­le van ’n vrag­mo­tor vas­ge­ry en is ’n mid­del­ja­ri­ge man be­seer. Vol­le­di­ge be­rig­te bin­ne.

Fo­to: C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.