Nie­mand nog vas na huis­roof

Suid-Kaap FORUM - - Nuus | News -

S­TIL­BAAI Die plaas­li­ke speur­tak se on­der­soek na ’n saak van huis­roof duur nog voort na­dat twee se­ni­or bur­gers in hul wo­ning in S­til­baai­Wes oor­rom­pel is.

Vol­gens ao. Mor­né D’E­mil­jo, plaas­li­ke po­li­sie­woord­voer­der het die voor­val vroeg­og­gend op Maan­dag 26 No­vem­ber, om on­ge­veer 01:00 plaas­ge­vind. Al­bei per­so­ne is on­ge­deerd. Die voer­tuig wat deur die ro­wers ge­neem is, is reeds vroeg deur die po­li­sie te­rug­ge­vind waar dit ’n paar ki­lo­me­ter bui­te S­til­baai ver­la­te ge­vind is. E­nig­ie­mand met e­ni­ge in­lig­ting oor die voor­val kan die speur­af­de­ling by 028 754 6100 kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.