VREDE vir al­mal

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Die jaar­lik­se V­re­des­ta­fel op Melk­hout­fon­tein het meer as ’n dui­send in­wo­ners van die dorp en om­ge­wing ge­lok. Die hoof­doel van die ge­leent­heid is om men­se van al­le ras­se en ge­slag by­een te bring om lek­ker saam te kui­er, ’n heer­li­ke ete te ge­niet en op die koop toe na ver­skeie kuns­te­naars te luis­ter. Vol­le­di­ge be­rig en fo­to’s op blad­sy 7.

Fo­to: Wil­ma A­damson

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.