Net ’n lig­te stam­pie?

Suid-Kaap FORUM - - News -

’n Vrag­mo­tor het op Maan­dag 3 De­sem­ber om­streeks 07:30 op die N2 na­by die Gou­kou­brug ver­moe­de­lik ag­ter in ’n mo­tor vas­ge­ry. Vol­gens die klag­staat was dit net ’n lig­te stam­pie. ’n Oog­ge­tuie het ge­sê dat daar vier in­sit­ten­des was waar­van een met lig­te be­se­rings na Ri­vers­dal­hos­pi­taal ge­neem is. B­lyk­baar het nie een van die be­stuur­ders me­kaar ge­sien nie. ’n Saak is by die plaas­li­ke po­li­sie ge­o­pen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.