Nig­gies kort na me­kaar ver­moor

Suid-Kaap FORUM - - News - C­li­ve P­re­to­ri­us kor­re­spon­dent

BUFFELJAGSRIVIER Nog ’n vrou is ty­dens die 16 dae van ak­ti­vis­me-veld­tog in die Buf­fels­ja­g­ri­vier-dis­trik ver­moor. Ce­di­le Mi­cha­els (33) is drie we­ke na haar nig­gie, Fran­si­o­net­te Jan­tjies ver­moor. Die 23-ja­ri­ge Jan­tjies se lig­gaam is in ’n ge­vor­der­de sta­di­um van ont­bin­ding langs die Buffeljagsrivier ge­vind. Mi­cha­els is b­lyk­baar deur haar 44-ja­ri­ge saam­leef­man op die plaas Fai­r­view met ’n on­be­ken­de voor­werp aan­ge­rand. Vol­gens kapt. Mal­colm Po­jie, Suid-Kaap­se po­li­sie­woord­voer­der, is S­wel­len­dam-po­li­sie Son­dag­og­gend 2 De­sem­ber om­streeks 06:50 na ’n klag van ’n moont­li­ke moord ont­bied. Met hul aan­koms op die to­neel is die lig­gaam van die oor­le­de­ne aan­ge­tref. Po­jie noem ver­der dat Mi­cha­els en die be­skul­dig­de b­lyk­baar die vo­ri­ge nag ba­klei het en hy haar ver­skeie ke­re met ’n voor­werp ge­slaan het. Na die ba­klei­e­ry het hul­le gaan slaap en die vol­gen­de og­gend is sy dood in die bed aan­ge­tref. “Die be­skul­dig­de is in heg­te­nis ge­neem en het Dins­dag 4 De­sem­ber in S­wel­len­dam­land­dros­hof op aan­klag van moord ver­skyn.” Mi­cha­els laat haar seun, Fi­a­rick (10), haar ma E­li­za­beth, haar pa, Ce­dric Ros­souw, vier sus­ters en een broer ag­ter. Die be­graf­nis­diens vind Sa­ter­dag 15 De­sem­ber om 09:00 van­af die St. Lu­kes Ang­li­kaan­se Kerk, S­wel­len­dam plaas.

Ce­di­le Mi­cha­els. Fo­to ver­skaf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.