Iets u­niek van­uit die kon­trei

Suid-Kaap FORUM - - News -

Die kon­trei­win­kel wat in die toe­ris­me­ge­bou ge­vind kan word het nie net ’n nu­we voor­koms ge­kry nie, maar som­mer ook ’n an­der at­mos­feer. Die voor­sit­ter van S­til­baai­toe­ris­me­bu­ro, D­ries de Beer het ge­sê: “Ons is op­ge­won­de om aan te kon­dig dat die win­kel nou amp­te­lik oop en ge­reed vir die fees­sei­soen is. Die win­kel is nie net vir be­soe­kers be­doel nie. Plaas­li­ke in­wo­ners moet ook ’n draai kom maak.” Die win­kel is op­gra­deer en el­ke uit­stal­ler het ’n ver­toon­kas waar­in hul goe­de­re be­mark kan word. Plaas­li­ke en­tre­pre­neurs, fo­to­gra­we en kuns­te­naars kan hul han­de- en kuns­werk hier kom uit­stal. Mag­ne­te, hand­ge­maak­te leer­werk, skil­de­rye, ge­verf­de skul­pe en klip­pe, hout­werk, na­tuur­li­ke me­di­sy­ne en al­ler­lei ge­sken­kies is hier te koop. Vir meer in­lig­ting be­soek hul web­tuis­te by www.stil­baai­tou­rism. co.za of ska­kel 028 754 2602.

’n K­lein voor­sma­kie van die kon­trei­win­kel se nu­we baad­jie. Van links staan D­ries de Beer, Lou­i­se Ger­ryts en Han­ne­tjie Fer­gu­son by die nuut oor­ge­doen­de kon­trei­win­kel se deur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.