Va­kan­sie­gan­gers op N2 Ver­wel­kom

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

RI­VERS­DAL Be­soe­kers aan die Hes­se­qua-streek is vrien­de­lik ver­wel­kom. Raads­le­de, be­stuur, toe­ris­me­be­amp­tes en nood­diens­te het mo­to­ris­te net bui­te Ri­vers­dal op die N2 met ’n pak­kie wel­kom ge­heet. Bot­tel­tjies sap, as­ook Suid-Kaap Forum se jaar­lik­se va­kan­sie­gids is saam met die pak­kie uit­ge­deel. Va­kan­sie­gan­gers is eer­der ge­mo­ti­veer as her­in­ner om vei­lig te wees en al­le wet­te na te kom. Pam­flet­te wat ook die ver­bod op vuur­wer­ke en wa­ter­be­per­kings in­sluit is saam met die pak­kie uit­ge­deel. Uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter Grant Ridd­les, as­ook on­der­bur­ge­mees­ter Jo­han­nes Hart­nick het han­de met die ver­by­gan­gers ge­skud. Die hoof­fo­kus was vei­lig­heid en juis daar­om is re­gis­tra­sie­nom­mers na­ge­gaan en be­stuur­ders moes hul be­stuurs­li­sen­sie ge­reed hou.

Fo­to: San-Ma­rié Cron­jé

Van links is Ryno Wit­booi (wets­toe­pas­sings­be­amp­te), Grant Ridd­les en Mor­né Dy­son (on­der­hoof: ver­keer).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.